"Help, my kind het ADHD! Aandagafleibaarheid met of sonder Hiperaktiwiteit en saamlopende probleme".
SKU:
$20.00
$20.00
Unavailable
per item
“Help, my kind het ADHD! Aandagafleidbaarheid met of sonder Hiperaktiwiteit – en saamlopende probleme. Vir Ouers, Onderwysers en Terapeute.” Afrikaans only. Vir kinders 6 – 14. ISBN 978-0-620-57023-7.
Hierdie boek bevorder begrip en verskaf hulp ten opsigte van --
(i) Spreek onderliggende kwessies aan soos uitvoerende neurologiese funksies wat selde indien ooit gedeel word met die
pasĩente,
(ii) en wat nie deur die medikasies aangespreek word nie.
(iii) Gooi die evaluasie en diagnostiese proses oop vir die publiek.
(iv) Die skeidslyn tussen AV-H en bipolêre versteuring.
(v) Saamlopende versteurings met AV-H wat selde openbaar
word.
(vi) Bespreek alternatiewe soos homeopatiese middels en die redes waarom laasgenoemde lae sukseskoers het met AV-H.
(vii) Verskaf praktiese riglyne en voorbeelde vir gebruik in die
klaskamer deur onderwysers.
(viii) Spreek ouerlike verantwoordelikheid aan.
(ix) Bespreek en gee voorbeelde van die dissiplinêre style wat AV-H kinders benodig.
(x) Gedetailleerde ouerleidingstegnieke,
(xi) wat ook benut kan word deur terapeute vir ouerleidingsessies.
(xii) Bemagtig die ouer deur werklike praktiese riglyne te verskaf asook “tools” daarvoor soos werkskaarte, gevoelskaarte en “speletjies” om tuis aan te wend.
(xiii) Spreek ouerlike probleme aan soos woede en stresbestuur met dinge wat ouers kan doen om hul eie lewens makliker te maak in die proses van saamleef met AV-H.
(xiv) Studiemetodes vir die AV-H.
(xv) Is in Afrikaans. Min Afrikaanse handleidings asook Suid- Afrikaanse navorsing oor AV-H bestaan tans.
(xvi) Sluit in DSM-5 veranderinge, sonder om praktiese hulpverlening negatief te beinvloed.